Faith van Zyl Rugby is te groot woord. Ek hou van netbal. ‘n Mens hardloop en dan gooi jy die bal vir jou maatjie. En die een in die doel gooi die bal deur die net. Ek het al senter gespeel in netbal.
Graad R leerders maak gereed vir hulle spog-geleentheid, hulle graduasie.Hulle is (van links) Alexis Greyling, Daman van Wyk Willemse, Wihan Holtshausen, Elisma Kellerman en Zak-Louis Barnard. Super ...